Die hele nege maande van swangerskap voel vir baie mammas soos ‘n ewigheid. Hierdie ekstra 12 weke direk na die geboorte, waar die baba reeds gebore is, word gewoonlik ‘die vierde trimester’ genoem.
Lees meer in Moomie
https://www.moomie.co.za/parenting/item/1204-what-is-the-fourth-trimester



