Die LG K61 is nou by Cell C vir slegs R299 pm

Deel hierdie storie / Share this story

Die LG K61 is ‘n foon in ‘n ander klas. Met ‘n interne geheuefunksie van 128GB, ‘n hoofkamera van 48MP en ‘n selfiekamara van 16MP, moet jy hierdie foon hê!

Besoek die takke van Cell C by New Park-Sentrum, Noord-Kaap Mall en Kuruman Mall om nou hierdie ongelooflike promosie te geniet!

Opsoek na meer inligting oor die LG K61? Gesels met Dre – 078 555 0226, Obakeng – 074 361 3956 of Sadé – 084 722 1978.

Kyk hier na die wonderlike funksies wat die LG K61 het:

https://www.facebook.com/finditnuus/videos/280947089634016/