AD – 125cc SYM motorfiets, in baie goeie kondisie, te koop

FiND iT Verkoop 125cc SYM motorfiets. 700km op die klok. Moet eers op 1500km gediens word. Handleiding en diensboekie ingesluit. Altwee sleutels, een passasiers footrest het verloor. Op die pad. Lisensie verval 30 Julie 2020. Alle ligte, toeter, self starter werk. Cut off switch, gee…













