Dit is geen verrassing nie dat die lewe na die geboorte van ‘n baba redelik gejaag kan word. In die eerste paar maande is jou baba baie veeleisend omdat hy/sy alle ure van die dag en nag moet versorg word. Hierdie nuwe bondeltjie vreugde kan egter vrienskappe wat jy voor sy/haar geboorte gevorm het , beïnvloed. Lees hier op watter wyse jy jou vrienskappe kan bewaar.
Lees meer hieroor op Moomie.
https://www.moomie.co.za/relationships/item/1161-maintaining-friendships-after-having-a-baby



