Lees ook: Agnes Setshwantsho die week weer in die hof
KWAZULU-NATAl. – Minstens 40 mense is sedert Desember 2023 oorlede in storms in KwaZulu-Natal.
Die inligting kom van Cogta in KwaZulu-Natal. Die woordvoerder het gesê 40 mense is oorlede en vyf is steeds vermis. Sowat 74 mense is in die storms beseer.
Minstens 800 huishoudings is beskadig en 247 is vernietig. Sowat 47 mense is haweloos en omtrent 4 000 is nadelig deur die storms geraak.
Bronne: IOL, EWN, The Africa



