Lees ook: Nog aanklagtes sal glo teen Agnes Setshwantsho gebring word
’n Nuwe Covid-variant steek sedert Desember in verskeie lande kop uit soos mense gereis het.
Die JN.1-variant is in Indië, Pakistan, die VK en VSA aangemeld. Die WGO het gesê dit is die vinnigste wat hulle nog ’n Covid-variant sien versprei het.
Verskeie lande het weer mense beveel om maskers te dra en om Covid-toetse te laat doen. eNCA het berig Suid-Afrika is nog veilig van die JN.1-variant.
Bronne: eNCA, Mid-Day, The I
Lees ook: Nog aanklagtes sal glo teen Agnes Setshwantsho gebring word



