‘Gesteelde’ baba word gesoek

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – Lisle Manzini, wat verlede maand op 10 November gebore is, is na bewering deur ‘n onbekende persoon wat voorgegee het om ‘n maatskaplike werker te wees, gesteel.

Enigiemand wat weet waar die baba haar bevind, kan speur.sers. Mathule van Germiston-polisie GKS by 078 744 2347 fo 082 771 6328 bel.

Alternatiewelik kan enige van die Missing In SA lede gekontak word:

Wendy – 072 649 7683

Matt – 081 010 3888

Louise – 083 285 5994

Connie – 072 911 6124

Bron: Missing In SA, Pascoe Investigations

Dié foto word tans van die vermeende vermiste baba versprei.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel