Hyser met werkers val by platinummyn

Deel hierdie storie / Share this story

NOORDWES. – ‘n Hyser met werkers het gistermiddag by Impala Platinum mynskag 11 naby Rustenburg geval.

Beserings is aangemeld. Nooddienste is op die toneel teenwoordig.

‘n Reddingsoperasie is geloods om werkers van benede na bo te bring.

Volgens The Citizen is sterftes gerapporteer.

Lees die volledige verkaring deur Impala Platinum (Implats) hier onder:

Lees GOOD politieke party in dié provinsie se sosialemedia plasing hier onder:

A tragic accident has been reported in one of the largest platinum producers in the world, where 160+ mine workers are trapped underground due to damage of winder rope used to raise and lower conveyances within IMPALA PLATINUM MINE 11 Shaft. 😥We join the families of the miners traped inside the shaft in prayer in this trying times🙏

Bronne: Impala Platinum Myn en GOOD North West

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel