Lees ook: Ramokgopa sê minder beurtkrag beplan vir Desember
Eskom het gister aangekondig fase 4-beurtkrag sal tot Saterdag ingestel word. Dit volg na fase 3- en fase 4-beurtkrag oorspronklik ingestel was.
Eskom het gesê daar was meer krag vereis, wat nie gelewer kon word deur die opwekkingskapasiteit nie. Fase 4 sal tot Saterdagoggend 05:00 ivan krag wees.
Bronne: EWN, Jacaranda FM, My Broadband



