Hittegolf-waarskuwing tot môre verleng

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Vrou vermoor vreemdeling ‘uit nuuskierigheid’

GAUTENG. – Die Suid-Afrikaanse weerdiens het die hittegolf-waarskuwing vir Gauteng tot môre verleng.

Die meeste van die land het verlede week ’n hittegolf ervaar met temperature wat tot 40°C gestyg het. Die hittegolf in ander provinsies het die naweek tot ’n einde gekom.

In Gauteng duur die hittegolf egter steeds voort en temperature sal eers môre begin daal.

Bronne: Jacaranda FM, EWN, News365

Lees ook: Vrou vermoor vreemdeling ‘uit nuuskierigheid’