Kyk: Video van omstanders wat na rooftog op kontantwa afstorm

Deel hierdie storie / Share this story

Yusuf Abramjee het ‘n plasing op sy X-profiel gemaak van ‘n transitorooftog op die R37 in Burgersfort in Limpopo.

In die video-opname van die insident kan gesien word hoe omstanders op die kontantwa toesak.

FiND iT weet nie wanneer die voorval was nie.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel