Agt winkels in brand in Johannesburg-sakekern beskadig

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Nyanga verwelkom Google Maps se besluit om roete te verwyder

JOHANNESBURG. – Agt winkels is beskadig na ’n brand gisteroggend vroeg in die Johannesburgse sakekern uitgebreek het. Geen beserings is aangemeld nie. Die oorsaak daarvan is onbekend en word ondersoek.

Die Johannesburg EMS-woordvoerder het gevra inwoners moet versigtig wees wanneer hulle elektriese toestelle gebruik en seker maak alles is afgeskakel wanneer dit nie gebruik word nie.

Bronne: Jacaranda FM, EWN, eNCA

Lees ook: Nyanga verwelkom Google Maps se besluit om roete te verwyder