Meisie (5) deur pitbull aangeval

Deel hierdie storie / Share this story

Waarskuwing! Nie vir sensitiewe lesers nie

Nicole (5) is beseer na ‘n aanval deur hul bure se pitpull. Haar pinkie is amper heeltemal afgeskeur.

Melodie van The Cradle of Hope sê Nicole het onder meer berading en fisioterapie na die voorval nodig. Nicole is in ‘n gemeenskapskleuterskool en is nie lid van ‘n mediese fonds nie.

Indien enigiemand hulp kan bied, kan Melodie met ‘n WhatsApp of SMS-boodskap by 082 459 5747 gekontak word.

Melodie sê Artikel 18a Belastingsertifikate kan uitgereik word.

Foto: The Cradle of Hope

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel