Hitte vir Noord- en Wes-Kaap voorspel

Deel hierdie storie / Share this story

‘n Hitte-waarskuwing is vir vandag en môre vir die Wes- en Noord-Kaap uitgereik.

Persone moet liefs lang tye in direkte sonlig vermy en probeer om koel te bly.

Bronne: Mosselbaai Wyk 11 Facebook-blad en South African Weather Service

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel