Perd uit swembad gered

Deel hierdie storie / Share this story

MULDERSDRIFT, GAUTENG. – ‘n Perd wat Saterdag in ‘n swembad geval het, is met hulp gered.

ECSA (Emergency Control SA) sê ‘n oproep om hulp is ontvang, om die perd, wat aan ‘n lid van die gemeenskap gehoort, uit die water te haal.

Nadat die perd met geringe beserings suksesvol uit die swembad gehaal is, is dit deur ‘n veearts van Muldersdrift ondersoek.

Alle rolspelers BCI Security, GP Tactical en die veearts is vir hulle hulp bedank.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel