Lees ook: Portugese polisie vra Madeleine McCann se ouers om verskoning
PRETORIA. – Dr. Claude Mashego (24) van Mpumalanga is Saterdagaand as die eerste Mej Wêreld Suid-Afrika gekroon.
Mashego sal die land by die Mej. Wêreld-kompetisie in New Delhi, Indië op 9 Desember 2023 verteenwoordig.
Mashego is gevra waarom sy dink die kompetisie is belangrik. Sy het geantwoord: “Mej. Wêreld Suid-Afrika is ’n platform vir leierskap in jong mense en die land het meer jong leiers nodig om vorentoe te gaan.”
Bronne: IOL, Women and Home, News24, Instagram
Lees ook: Portugese polisie vra Madeleine McCann se ouers om verskoning



