Bestuurder wat donkerte in Groenpunt veroorsaak, hardloop weg

Deel hierdie storie / Share this story

WES-KAAP. – Die bestuurder van ‘n bakkie het Sondagaand in Ocean Viewrylaan naby Glengariffpad in ‘n elektriese paal vasgery. Die botsing het ‘n gedeelte van Groenpunt in donker gehul.

Die bestuurder het van die ongelukstoneel weggehardloop.

FiND iT het vir polisiekommentaar gevra.

Bron: The Atlantic Seaboard Community Forum

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel