Divan Booysen het die drie video-opnames van kinders wat duidelik baie emosioneel tydens Saterdag se rugbywedstryd was, gedeel met die woorde: “Die Bokke gaan onse jeug graf toe werk.”
Die TikTok-video’s is van @charlesfarao, @mihlalijikwana en @elzavier74.
Indien jy gedink het Saterdag se rugbywendstryd is ‘n senutergende naelbytondervinding, kyk net na hierdie video’s om te sien wat die jong rugby-aanhangers deurgemaak het!
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



