Date night ideas for couples in SA het Sondag ‘n hartroerende foto van Siya Kolisi en sy dogter gedeel en gevra hulle wil kontak met Kolisi probeer maak omdat hulle na Saterdagaand se wedstryd iets spesiaal vir die gesin wil doen.
Indien jy kan help, tag die Kolisi-gesin of deel hierdie berig, dalk sien die regte persone dit raak en maak kontak.
Hier onder is die twee plasings:
“Dear Siya Kolisi, please reach out to us at DatenightSA for a #familydate on us.
After last night, it’s a South African priority ![]()
Please everyone help us to reach Siya Kolisi and his beautiful family.”
“We’re trying to do a good deed!!! If they can’t make it, I am sure he will pay it forward…
Please allow us to do a good deed!!
DatenightSA is a small business with big dreams.
Leilani & Anette!!”
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



