Eskom sê hulle sal meteropgradering se afsluitingsdatum haal

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Eskom sê geen beurtkrag vir naweek nie

Eskom het gesê hulle moet nog 6.8 miljoen voorafbetaalde kragmeters voor die einde van November 2023  installeer.

Die kragmeters moet na ‘n nuwe sisteem toe herkodeer word voor 24 November.

Enige tokens wat na 24 November gekoop word, sal slegs werk as die meters herkodeer is.

Eskom het gesê hulle is positief hulle sal al die meters herkodeer kry voor die afsluitingsdatum.

Bronne: eNCA, ECR, Jacaranda FM

Lees ook: Eskom sê geen beurtkrag vir naweek nie