Lees ook: Malema beskuldig landdros van korrupsie in vuurwapensaak
Eskom het gesê beurtkrag is vir die naweek opgeskort tot Maandagmiddag.
Beurtkrag is vanaf 22:00 gisteraand opgeskort en die plan is om dit eers weer Maandagmiddag 16:00 in te stel.
Eskom het gesê die opgeskorte beurtkrag is die gevolg van goeie opwekkingskapasiteit en ’n laer vraag na krag wat vir die naweek voorspel word.
Bronne: BusinessTech, Jacaranda FM, My Broadband
Lees ook: Malema beskuldig landdros van korrupsie in vuurwapensaak



