Greta Thunberg terug by betogings na inhegtenisneming

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Dodetal in hospitaalontploffing minder as wat Hamas gesê het – VSA

LONDEN. – Greta Thunberg (20) is Dinsdag in hegtenis geneem en aangekla van die oortreding van ‘n polisiebevel teen ’n betoging deur ’n “eco mob”.

Sy het gister weer by ’n betoging deur die Fossil Free Londen-groep buite JP Morgan se kantoor aangesluit.

Die groep het toegang tot die bank blokkeer deur voor die ingange te sit en te skree: “olierige geld uit” en “eet die ryk” terwyl hulle geel vlae waai.

Die betogers het gesê die bank befonds fossielbrandstofprojekte.

Bronne: Express, BBC, Reuters

Lees ook: Dodetal in hospitaalontploffing minder as wat Hamas gesê het – VSA