Erik Holm kry die jawoord

Deel hierdie storie / Share this story

Erik Holm, SA-akteur, het die jawoord gevra en gekry.

In ‘n sosialemediaplasing het hy bekend gemaak Colleen Jury Zeffertt het ja gesê.

Holm is bekend vir rolle in 7de Laan en Binnelanders.

Hy het in Augustus 2007 tydens ‘n duikongeluk in ‘n meer by ‘n winkelsentrum ‘n besering opgedoen waarna hy in ‘n rolstoel is.

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel