Seun doen nekbesering by skool op

Deel hierdie storie / Share this story

GAUTENG. – ‘n Seun van Henley High and Prepatory School op Henley on Klip, Meyerton, is Vrydagmiddag omstreeks 12:00 beseer op die skool se sokkerveld aangetref.

CERT (Community Emergency Response Team) het die beseerde seun op die skool se sokkerveld aangetref.

Tydens assessering is vasgestel hy het sy nek beseer. Hy is gestabiliseer en deur ‘n ER24-ambulans vir verdere mediese behandeling na ‘n hospitaal geneem.

Bron: CERT

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel