Lees ook: Israel waarsku Gaza-inwoners om te ontruim
BONTEHEUWEL, KAAPSTAD. – ’n Vrou is vroeg vanoggend in Bonteheuwel doodgeskiet. Die rede vir die aanval is onbekend.
Die vrou, in haar 20’s, het in Jakkelsvleilaan gestap toe drie mans haar doodgeskiet en deur ’n oop veld langs die Metropolitan-sportkompleks gevlug het.
Die polisie het die moord aan News24 bevestig en gesê hulle is steeds op die toneel.
Bronne: EWN, News24, Smile FM



