Lees ook: Geen einde aan Israel-Hamas-konflik in sig
SDEROT, ISRAEL. – Vyf vuurpyle wat vanoggend deur Hamas afgeskiet is, het die stad Sderot getref. Die stad se munisipaliteit het bevestig ’n skoolgebou, drie huise en parkeerarea is getref.
Dit is onduidelik of enigiemand beseer is, maar eiendom is beskadig.
Hamas het bevestig hulle het al meer as 100 vuurpyle op Sderot gevuur.
Bronne: The Jerusalem Post, Sky News, CNN



