Pastoor tydens roof doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ses weermaglede oorlede toe veldbrand versprei

JOHANNESBURG. – ’n Pastoor is Vrydag tydens ’n roof by die Eagles Christian Church doodgeskiet.

Pastoor Dwayne Gordon was ’n gasspreker by die kerk en was besig met sy bedanking toe ses gewapende verdagtes by die kerk ingegaan het. Hulle het die kerkgangers beroof en skote afgevuur. Pastoor Gordon is doodgeskiet en nog twee mense is gewond.

Die verdagtes het gevlug. Die polisie ondersoek ’n saak van moord en poging tot moord, asook roof.

Bronne: Vanguard New, Briefly, VN Explorer

Lees ook: Ses weermaglede oorlede toe veldbrand versprei