Lees ook: Suid-Afrika kompeteer dalk sonder vlag en volkslied oor wêreld anti-‘doping’ kodes
FRANKRYK. – Josua Tuisova, die Fidjiaanse senter, het die begrafnis van sy seun (7) misgeloop om aan die wedstryd teen Portugal deel te neem.
Tuisova het verlede week uitgevind sy seun is oorlede ure voor sy span se wedstryd teen Georgië. Tuisova se seun se begrafnis was Dinsdag, maar hy was nie daar nie. Die seun, Tito, is oorlede na ‘n lang stryd teen ‘n onbekende siekte.
As Fiji teen Portugal wen, sal hulle aan die kwarteindrondte van die Rugbywêreldbeker kan deelneem.
Bronne: The Guardian, SA Rugby Magazine, The Telegraph
Lees ook: Suid-Afrika kompeteer dalk sonder vlag en volkslied oor wêreld anti-‘doping’ kodes



