Lees ook: Getuie in Senzo Meyiwa-saak erken hy het inligting van polisie weerhou
CHATTY, OOS-KAAP. – ‘n Seuntjie (6) is dood na ‘n minibustaxi hom Maandag raakgery het terwyl hy in Nortjiestraat gespeel het.
Volgens die polisie het Linathi Ngalo tussen 17:00 en 18:00 in Nortjiestraat gespeel toe ‘n wit Quantum-minibustaxi hom raakgery het toe hy in die pad gehardloop het.
Nog niemand is in hegtenis geneem nie. Die polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag.
Bronne: IOL, Algoa FM, News24
Lees ook: Getuie in Senzo Meyiwa-saak erken hy het inligting van polisie weerhou



