President Cyril Ramaphosa bekragtig Grondhof-wet

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Zoleka Mandela se begrafnisreëlings bekend

President Cyril Ramaphosa het die Wysigingswetsontwerp op die Grondhof bekragtig wat die pad oopmaak vir ’n permanente grondhof om grondgeskille op te los. Dit sal die grondeisehof vervang.

Die nuwe wet laat ook toe dat regters op ’n permanente basis vir die grondhof aangestel word. Voorheen was die regters wat in die grondeisehof gewerk het nie vas aangestel nie.

Die Grondhofwet stel die hof in staat om die grondeise voortspruitend uit die restitusiewet aan te spreek.  Dit sal grond- en grondregtekwessies te hanteer.

Bronne: IOL, Africa Press, VN Explorer, Ghanamma

Lees ook: Zoleka Mandela se begrafnisreëlings bekend