Vyf mense dood na ‘n massaskietery in Gugulethu

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Ses dood in Daveyton-massaskietery

GUGULETHU. – Vyf mense is gisteraand oorlede na ‘n massaskietery in Gugulethu.

Die polisiewoorvoerder het gesê hulle het gisteraand die liggame van vyf mans in twee voertuie gekry met verskeie skietwonde in Fenqestraat in KTC.

Die woordvoerder het gesê die verdagte is nog nie identifiseer nie en nog niemand is in hegtenis geneem nie. Hulle het ook gesê die rede vir die moorde is onbekend.

Bronne: IOL, Road Safety, Be Loud

Lees ook: Verdagtes beroof bus met passasiers in Gugulethu