Ses dood in Daveyton-massaskietery

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Malema probeer hof oortuig om aanklagtes teen hom te laat vaar

DAVEYTON, EKURHULENI. – Ses mense is dood tydesn ‘n massaskietery Saterdagaand by ‘n taverne in Daveyton.

‘n Polisiewoordvoerder het gesê die slagoffers het buite gesit toe ‘n groep onbekende mans skielik op hulle begin skiet het. Ses mense is op die toneel dood verklaar en ‘n sewende slagoffer is na ‘n hospitaal geneem.

Die rede vir die skietery is nog onbekend en nog geen verdagtes is in hegtenis geneem nie.

Bronne: Briefly, ECR, Times LIVE

Lees ook: Malema probeer hof oortuig om aanklagtes teen hom te laat vaar