Lees ook: Nick Frischke-saak na streekshof geskuif
Rassie Erasmus het gesê die idee dat Handré Pollard die Springbokke sal red is glad nie reg nie.
Erasmus het gesê mense moet onthou “Handré Pollard is nie Superman nie” en hy kan nie net terugkom van waar hy was vier weke gelede nie toe hy nie gereed was vir rugby nie.
Erasmus het gesê die Springbokke tel steeds hulle verlies op Saterdag van 13 – 8 teen Ierland en hulle werk daaraan om weer op dreef te kom.
Erasmus het ook gesê Manie Libbok moet nie net geoordeel word vir hoeveel keer hy die pale gemis het nie, maar vir alle elemente van sy spel.
Bronne: IOL, Planet Rugby, TimesLIVE
Lees ook: Nick Frischke-saak na streekshof geskuif



