Man gistermiddag in voertuig doodgeskiet

Deel hierdie storie / Share this story

CONGELLA, DURBAN, KZN. – ‘n Man, vermoedelik in sy 50’s, is op Donderdagmiddag 14 September 2023 omstreeks 15:00 in Umbilopad naby King Edward-hospitaal in sy voertuig doodgeskiet.

ALS Paramedics sê die oorledene het verskeie skietwonde aan sy liggaam gehad. Hy is op die toneel dood verklaar.

Die polisie was op die toneel om ondersoek in te stel.

Bron: ALS Paramedics

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel