Waarskuwing! Nie vir sensitiewe lesers nie! Taagebruik!
Nóg ‘n video van ‘n geveg het die lig gesien.
Dit is duidelik die voorval het by ‘n BP-vulstasie plaasgevind.
Die spesifieke video is reeds duisende keer gedeel en het duisende mense se kommentaar ontlok, van mense wat glo die aanranding is verdien, tot diegene wat sê jy skop en slaan nie ‘n man wat lê nie.
FiND iT is nie seker waar hierdie voorval plaasgevind het nie.
Indien jy enige besonderhede omtrent die voorval, het hoor ons graag waar en wanneer dit gebeur het, of daar kriminele sake uit die voorval voortgespruit het en wat die toestand van die beseerde persoon is.
Bron: Police Pics And Clips Facebook-blad
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



