Dodetal in Libië styg tot 11 300 na vloede

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Dodetal in Libië-vloedramp kan nog styg

DERNA, LIBIЁ. – Die dodetal in Derna het tot 11 300 gestyg na Sondag se vloede, veroorsaak deur die tropiese storm Daniel en twee damme wat gebreek het.

Sowat 10 100 mense is steeds vermis en 170 mense is elders in die land dood. Reddingspogings is steeds aan die gang.

Liggame van mense wat oorlede is het begin uitspoel op strande so ver as 60 km van Derna af.

Bronne: USA Today, Euronews, Toronto Star

Lees ook: Dodetal in Libië-vloedramp kan nog styg