Koue, nat weer vir Wes- en Noord-Kaap voorspel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Fase 6-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

Die Suid-Afrikaanse weerdiens het gewaarsku oor koue, nat en winderige weer vir die Wes-Kaap en die Noord-Kaap oor die naweek.

‘n Geel vlak 2-waarskuwing is uitgereik vir gevaarlike winde van môre af. ‘n Geel vlak 4-waarskuwing is geld vir gevaarlike golwe langs die kus van môre tot Sondag.

Reën is ook vir môre en Saterdag voorspel.

Bronne: IOL, The Africa, SABC News

Lees ook: Fase 6-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing