Fase 6-beurtkrag ingestel tot verdere kennisgewing

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Fase 5-beurtkrag ingestel

Eskom het aangekondig fase 6-beurtkrag sal ingestel word tot verdere kennisgewing.

Die kragverskaffer het gesê die hoër beurtkragfase is veroorsaak deur ’n vertraging om opwekkingeenhede by die Kendal-, Matla- en Matimba-kragstasies weer aan die gang te kry.

Eskom het gesê hulle sal meer inligting gee as daar enige veranderinge in die stand van elektrisiteitsvoorsiening is.

Bronne: BusinessTech, IOL, Jacaranda FM, EWN

Lees ook: Fase 5-beurtkrag ingestel