Lees ook: Marokko-dodetal styg tot 2 800
Eskom het aangekondig fase 5-beurtkrag sal van 10:00 vandag tot 16:00 ingestel word.
Die kragvoorsiener sal later vanmiddag ’n aankondiging maak oor verdere beurtkragfases.
Fase 5-beurtkrag volg na vier opwekkingseenhede deur die nag ophou werk het.
Bronne: IOL, BusinessTech, The Africa
Lees ook: Marokko-dodetal styg tot 2 800



