Video in berig
Viral videos show police officers handcuffing a suspected drug dealer to the back of a police van and dragging him through the streets of a Cape Town suburb. @SAPoliceService #CrimeWatch pic.twitter.com/GyGrPchkFq
— Yusuf Abramjee (@Abramjee) September 12, 2023
Yusuf Abramjee het hierdie video gedeel van ‘n verdagte wat aan die agterkant van ‘n vangwa geboei en gesleep word.
Volgens die inskrywing is hy ‘n beweerde dwelmhandelaar.
In die video kan gesien word hoe hy aan die agterkant vasgeboei word, die polisielede in die vangwa inklim en wegry terwyl ‘n video-opname gemaak word uit ‘n voertuig wat hulle volg.
FiND iT het polisiekommentaar gevra.
Bron: Yusuf Abramjee
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



