Lees ook: Prins Mangosuthu Buthelezi is oorlede
KZN. – Prins Mangosuthu Buthelezi, die stigter van die Inkatha Vryheidsparty (IVP) en tradisionele eerste minister van die Zoele-koningshuis en Zoeloe-nasie, sal Vrydag begrawe word.
Buthelezi (95) is Saterdagoggend oorlede net dae na hy uit die hospitaal ontslaan is . Buthelezi was weer in die hospitaal vir behandeling na hy in Julie ’n “klein operasie” ondergaan het.
Die provinsiale regering het gesê hulle is besig om met die presidensie te kommunikeer oor nadere besonderhede aangaande die begrafnis.
Bronne: IOL, eNCA, ECR
Lees ook: Prins Mangosuthu Buthelezi is oorlede



