Lees ook: Skelet in bosse naby Vishoek gevind
WES-KAAP. – Twee koue fronte is vir die Wes-Kaap vir die naweek voorspel. Die eerste een sou na verwagting gisteraand begin en die tweede een vandag.
Vir dele van die Wes-Kaap en Noord-Kaap is koue weer, sterk winde en onstuimige see voorspel. Dit gaan moontlik aanhou tot vroeg volgende week aanhou.
Sneeu word vir die Wes-Kaap en hoogliggende dele van die Noord-Kaap vir môre en moontlik Maandag verwag.
Hitte is vir die Oos-Kaap en KwaZulu-Natal met temperature tussen 34 en 37 °C voorspel.
Bronne: IOL, Cape Town ETC., The Africa
Lees ook: Skelet in bosse naby Vishoek gevind



