The full video of uBaba getting a free ticket to the ancestors. https://t.co/fhZY9WG7i6 pic.twitter.com/9zxChmGGWB
— k9_reaper (@k9_reaper) September 5, 2023
‘n Video-opname van ‘n argument tussen vermoedelik ‘n EFF-lid en ‘n ander man word wyd op sosiale media gedeel.
‘n Persoon geklee in ‘n uitrusting soortgelyk aan wat EFF-lede dra, is deel van die argument en wanneer ‘n man tussenbeide probeer tree, word hy met een oorveeg plat geklap.
Daar kan gesien word hoe die man in die rooi uitrusting eerder wegstap van die argument af.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



