Nandi Lessing-Venter is ‘n uitgewer van kinder-, tiener en jeugboeke by Penguin Random House. Nandi vertel van haar lewe as jong dogtertjie, toe sy die bekoorlikheid van boeke en kinderstories ontdek het en hoe sy haar pad terug na haar passie gevind het.
Nandi se storie is deel van Womanfluence se reeds artikels, #womanfluencer, wat die stories van merkwaardige vroue van Suid-Afrika vertel.
Wil jy meer artikels oor Womanfluence ontvang? Teken hier in vir die nuusbrief.



