Kyk video van SA se ‘nuwe nasionale volkslied’

Deel hierdie storie / Share this story

Video in berig!

King Price Insurance het op tipiese grappige wyse met skerp Suid-Afrikaanse humorsin ‘n advertensie gedeel vir die “loods van ‘n nuwe Suid-Afrikaanse nasionale volkslied” op ‘n kragopwekker-geluid.

Die “kragopwekker-volkslied” is die voorstelling van die emosionele oomblikke waarin die “volkslied” voor ‘n rugbywedstryd gesing word.

En heel gepas word die opposisie deur ‘n blêrende skaap voorgestel.

Laat weet ons wat jy hiervan dink.

“New Anthem generates uproar.”

Bron: King Price

Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel