KAMEELDRIFT-WES, HERCULES, PRETORIA. – Janinha Swart (31) en haar dogter Rochelle Swart (9) is sedert 30 Julie 2023 vermis.
Hulle is vermoedelik in ‘n wit Toyota Corola van die Place of Faith in Kameeldrift-Wes-area weg en is sedertdien nog nie weer gesien nie.
Enigiemand met inligting oor waar hulle is, kan Hercules-polisiestasie by 012 377 4921 of Missing Children South Africa by 072 647 7464 bel.
Bronne: Missing Children South Africa en Swart Antoinette Facebook-blad.
Volg FiND iT se Facebookblad hier en klik hier om ons app af te laai. Klik hier vir vandag se nuutste nuus. As jy Afrikaanse Nuus op die Moya App wil lees, volg die skakel



