Lees ook: Fase 2-beurtkrag ingestel tot 16:00
Eskom het gister aangekondig fase 2- en fase 4-beurtkrag sal tot verdere kennisgewing ingestel word.
Fase 2-beurtkrag sal vanaf 05:00 tot 16:00 geld. Daarna sal fase 4-beurtkrag van krag wees vanaf 16:00 tot 05:00.
Dit volg na nog kragopwekkingseenhede gebreek het.
Eskom het mense herinner daaraan om saans minder krag te gebruik en het diegene wat daarby hou, bedank.
Bronne: EWN, IOL, The Citizen
Lees ook: Fase 2-beurtkrag ingestel tot 16:00



