Fase 2-beurtkrag ingestel tot 16:00

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Spaanse aanklaers begin voorlopige ondersoek na Luis Rubiales se ongevraagde soen

Eskom het vandag aangekondig fase 2-beurtkrag sal ingestel word tot 16:00. Dit volg na drie opwekkingseenhede gisteraand gebreek het.

Eskom het aangekondig hulle sal later vanmiddag nog inligting gee oor die beurtkragfases wat volg.

Bronne: eNCA, The Citizen, TimesLIVE

Lees ook: Spaanse aanklaers begin voorlopige ondersoek na Luis Rubiales se ongevraagde soen