Zimbabwiër gevonnis wat ploftoestelle Suid-Afrika probeer insmokkel

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Twee van Markus Jooste se medebeskuldigdes gevonnis

‘n Zimbabwiër is gister skuldig bevind en tot 15 jaar tronkstraf gevonnis na hy ploftoestelle Suid-Afrika probeer insmokkel het.

Josephat Bayayi (43) is in Julie by die Beitbrug-ingang vanaf Zimbabwe in hegtenis geneem na SARS-personeel agterdogwekkende items in ‘n Iveco-vragmotor en waentjie opgemerk het.

Plofstof en ploftoestelle tot die waarde van R456 850 is gevind. Die toestelle was op pad na Johannesburg.

Bronne: IOL, VN Explorer, WN.com

Lees ook: Twee van Markus Jooste se medebeskuldigdes gevonnis