Kaizer Chiefs aangekla van wangedrag na aanhangers hoofafrigter aanval

Deel hierdie storie / Share this story

Lees ook: Geen bloed op koeël by Senzo Meyiwa-moordtoneel sê getuie

MBOMBELA. – Kaizer Chiefs is deur die PSL aangekla van wangedrag na hulle aanhangers die hoofafrigter Molefi Ntseki aangeval het na hulle die naweek verloor het.

Ntseki moes deur die polisie van die veld gelei word na die aanhangers hom aangeval het omdat hulle hom blameer vir Kaizer Chiefs se verliese die seisoen.

Kaizer Chiefs sal volgende Dinsdag voor die PSL DC verskyn vir die klagtes oor wangedrag.

Dit is die tweede keer dat Ntseki deur Kaizer Chief-aanhangers aangeval is.

Bronne: IOL, The Africa, VN Explorer, Head Topics

Lees ook: Geen bloed op koeël by Senzo Meyiwa-moordtoneel sê getuie